Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Vrede

Vrede

Hoe weet ons dat vrede belangrik is vir Jehovah?

Hoe kan ons ’n vreedsamer lewe hê en vrede met ander geniet?

Ps 119:165; Jes 48:​17, 18; Ro 12:​17-21; Flp 4:​6-9

Sien ook Joh 16:33; Ef 6:​14, 15; Kol 3:15

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 32:​9-21; 33:​1-4 – Jakob probeer baie hard om vrede met sy broer, Esau, te maak

    • Mt 5:​23-26 – Jesus verduidelik hoekom dit belangrik is om vrede te maak en hoekom dit goed is vir ons