Kringbyeenkomsprogram vir 2019-2020 – Met kringopsiener
Gebruik die program om saam te volg by hierdie kringbyeenkoms. Die tema van die byeenkoms is “Liefde bou op”.
“Liefde bou op”
Die program sal verduidelik in watter opsig liefde beter as kennis is en hoe alles wat ons doen, met liefde gedoen kan word.
Kry die antwoorde op hierdie vrae
Hierdie vrae sal gedurende die program beantwoord word.