A7-C
Belangrikste gebeurtenisse van Jesus se lewe op die aarde – Jesus se groot bediening in Galilea (Deel 1)
TYD |
PLEK |
GEBEURTENIS |
MATTEUS |
MARKUS |
LUKAS |
JOHANNES |
---|---|---|---|---|---|---|
30 |
Galilea |
Jesus kondig vir die eerste keer aan: “Die Koninkryk van die hemel het naby gekom” |
||||
Kana; Nasaret; Kapernaum |
Genees amptenaar se seun; lees uit boekrol van Jesaja; gaan na Kapernaum |
|||||
See van Galilea, naby Kapernaum |
Roep vier dissipels: Simon en Andreas, Jakobus en Johannes |
|||||
Kapernaum |
Genees Simon se skoonma en ander |
|||||
Galilea |
Eerste toer van Galilea, saam met die vier |
|||||
Genees melaatse; skares volg hom |
||||||
Kapernaum |
Genees ’n verlamde man |
|||||
Roep Matteus; eet saam met belastinggaarders; vraag oor vas |
||||||
Judea |
Preek in sinagoges |
|||||
31, Pasga |
Jerusalem |
Genees siek man in Betsata; Jode probeer hom doodmaak |
||||
Op pad terug van Jerusalem (?) |
Dissipels pluk graan op die Sabbat; Jesus “Here van die Sabbat” |
|||||
Galilea; See van Galilea |
Genees man se hand op die Sabbat; skares volg hom; genees baie meer |
|||||
Berg naby Kapernaum |
Kies 12 apostels |
|||||
Naby Kapernaum |
Hou Bergpredikasie |
|||||
Kapernaum |
Genees leëroffisier se dienskneg |
|||||
Nain |
Wek weduwee se seun op |
|||||
Tiberias; Galilea (Nain of daar naby) |
Johannes stuur dissipels na Jesus; waarheid aan jong kinders geopenbaar; juk maklik om te dra |
|||||
Galilea (Nain of daar naby) |
Sondige vrou gooi olie op sy voete uit; illustrasie van dié wat geld skuld |
|||||
Galilea |
Tweede predikingsreis, saam met die 12 |
|||||
Dryf demone uit; onvergeeflike sonde |
||||||
Geen teken, behalwe dié van Jona |
||||||
Sy ma en broers kom; hy sê dissipels is sy familie |