ONTWAAK! Mei 2013 | Beskerm jou teen misdaad!

Baie mense beskou misdaad as een van die ernstigste probleme waarmee hulle te kampe het. Vind uit wat jy kan doen om jou te beskerm.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: Vuurwapens deur veiligheidspersoneel by lughawens gekonfiskeer, Noorweë skei Kerk en Staat en voedseltekorte in Indië.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om jou tiener te dissiplineer

Om te dissiplineer, beteken om te leer. Bybelbeginsels kan jou help om jou tiener te leer om gehoorsaam te wees, nie opstandig nie.

VOORBLADONDERWERP

Beskerm jou teen misdaad!

Hoe kan jy die lewe vir jou en jou geliefdes veiliger maak?

ONDERHOUD

’n Joodse vrou verduidelik waarom sy haar geloof ondersoek het

Wat het Racquel Hall oortuig dat Jesus die Messias is na wie se koms sy gesmag het?

’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS

Kores die Grote

Wie was Kores, en watter merkwaardige voorspellings is sowat 150 jaar voor sy geboorte gemaak?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Die aard van God

Is God ’n werklike persoon of ’n onpersoonlike krag? Hoe is mense na God se beeld geskep?

IS DIT ONTWERP?

Die “siende” skelet van die slangster

Leer verstommende feite oor hierdie rifbewoner.

Nog aanlyn materiaal

Sê nou ek het ’n gesondheidsprobleem? (Deel 1)

Vier jongmense vertel wat hulle help om hulle gesondheidsprobleme te verduur en positief te bly.

Lot en sy gesin—’n Prenteverhaal

Laai hierdie aktiwiteit af en kyk wat jy by Lot en sy gesin kan leer.