ONTWAAK! Junie 2014 | Wat beteken dit om ’n goeie vriend te wees?

Ongelukkig het baie mense vandag nie ware vriende nie. Maar dit hoef nie so te wees nie. Wat is nodig om ’n blywende vriendskap te smee? Kyk na die Bybel se praktiese raad.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: ’n sedelike en regsvraagstuk waarmee vrugbaarheidsklinieke in Kanada te kampe het, ’n interessante alternatief vir gewone vleisbronne en Ierland se nuwe sekulêre huwelikseremonies.

VOORBLADONDERWERP

Wat beteken dit om ’n goeie vriend te wees?

Die meeste mense meen dat dit belangrik is om goeie vriende te hê. Hoe kan jy ’n goeie vriend vir ander wees? Hierdie artikel bespreek vier belangrike riglyne wat in die Bybel gevind word.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Die dood

Wat gebeur wanneer ons sterf? Is daar enige hoop dat ons herenig sal word met ons geliefdes wat gesterf het? Kyk na die Bybel se vertroostende antwoorde op vrae oor die dood.

’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS

Joseph Priestley

Hetsy Joseph Priestley oor die wetenskap of godsdiens geskryf het, hy het teorieë en oorlewering ten gunste van feite en die waarheid verwerp. Kyk hoe sy ontdekkings en geskrifte tot vandag toe van belang is.

Tandvleissiekte—Loop jy gevaar om dit te kry?

Tandvleissiekte is een van die algemeenste mondsiektes in die wêreld. Waardeur word dit veroorsaak? Hoe weet jy of jy dit het? En hoe kan jy die gevaar om tandvleissiekte te kry, verminder?

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om besteding te beheer

Moenie wag totdat julle geld op is voordat julle julle bestedingsgewoontes ondersoek nie. Leer hoe om julle besteding te beheer voordat dit handuit ruk.

IS DIT ONTWERP?

Die miskruier se vermoë om rigting te hou

Wat gebruik miskruiers om rigting te hou? En wat kan mense hieruit leer?

Nog aanlyn materiaal

Wat jongmense sê oor selfone

Vir baie jongmense is ’n selfoon hulle sosiale lewenslyn. Wat is die voordele en nadele van ’n selfoon?

Moses word groot in Egipte

Wat kan ons leer uit Moses se vroeë lewe in Egipte? Laai hierdie aktiwiteite af en bespreek dit as ’n gesin.