ONTWAAK! Oktober 2014 | Wat is ware sukses?
Behaal jy dit as jy jou drome najaag? As al jou wense bewaarheid word? Of is meer daarby betrokke?
Ons beskou die wêreld
Onderwerpe sluit in: die gevare wat ’n klein bruidskat inhou, rykdom vir seerowers in die oop see en die uithouvermoë van migrerende voëls.
HULP VIR DIE GESIN
Hoe om versoeking te weerstaan
Mans en vroue in die werklike lewe is in staat om versoeking te weerstaan. Ses wenke kan jou help om meer vasbeslote te wees om dit te weerstaan en om die stres te vermy wat dit meebring wanneer jy voor versoeking swig.
LANDE EN VOLKE
’n Besoek aan Belize
Hierdie klein land het die wêreld se eerste jaguarreservaat en die tweede grootste koraalrif ter wêreld.
Vlieënde tuiniers van die tropiese reënwoud
Vrugtevlermuise, wat ook as vlieënde honde bekend staan, is onontbeerlik vir die aarde se omgewing.
IS DIT ONTWERP?
Die perd se been
Waarom kon ingenieurs tot dusver nie die ontwerp daarvan naboots nie?