ONTWAAK! Junie 2015 | Verbeter jou gesondheid—5 dinge wat jy vandag kan doen
Daar is baie wat jy kan doen om so lank as moontlik gesond te bly of selfs te verhoed dat jy siek word.
VOORBLADONDERWERP
Maniere om jou gesondheid te verbeter
Daar is vyf wenke wat jy vandag kan toepas wat jou gesondheid kan verbeter.
HULP VIR DIE GESIN
Hoe om ’n meer toegewyde huweliksmaat te wees
Is toegewydheid in die huwelik soos ’n swaar gewig wat jou aan ’n slegte besluit vasketting of soos ’n anker wat julle huwelik stabiliteit kan gee?
’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS
Galileo
In 1992 het pous Johannes Paulus II ’n verbasende stelling gemaak oor die Katolieke Kerk en hoe die kerk Galileo behandel het.
Die papegaaivis—’n Vis wat sand maak?
Dit verrig ’n unieke en waardevolle taak in koraalriwwe.
ONS BESKOU DIE WÊRELD
Die omgewing in die kollig
Onlangse nuusberigte laat die volgende vraag ontstaan: “Waarom kan die mens nie die vernietiging van die omgewing keer nie?”