ONTWAAK! Desember 2015 | Vrede in die gesin

Jy kan jou huis verander van ’n slagveld na ’n plek van vrede.

VOORBLADONDERWERP

Stryery—Hoe gebeur dit?

Klink die situasies in hierdie artikel vir jou bekend?

VOORBLADONDERWERP

Hoe om op te hou stry

Volg hierdie ses stappe om jou te help om ’n vyandige atmosfeer by die huis na ’n vreedsame een te verander.

VOORBLADONDERWERP

Hoe om tot vrede in die gesin by te dra

Kan die Bybel se wysheid help om vrede te maak waar dit nie bestaan het nie? Luister na wat mense wat dit toegepas het te sê het.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om verskille te hanteer

Het jy al ooit gevoel dat jy en jou huweliksmaat nie by mekaar pas nie?

Die walvisse is hier!

Hoe kan ’n 80-ton seedier seil?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Die siel

Is die siel onsterflik? Is dit apart van die liggaam?

ONS BESKOU DIE WÊRELD

Europa in die kollig

Hierdie onlangse nuusitems hou verband met die Bybel op maniere wat jou dalk sal verbaas.

Onderwerpindeks vir die Ontwaak! 2015

’n Lys van artikels wat in die nommers van 2015 verskyn het, in kategorieë verdeel.

IS DIT ONTWERP?

Die menseliggaam se vermoë om wonde te genees

Hoe boots wetenskaplikes hierdie proses na in die ontwerp van nuwe soorte plastiek?

Nog aanlyn materiaal

Dis lekker om te gee

Daar is baie maniere waarop jy vir ander kan gee. Kan jy aan ’n paar dink?

Doof en blind met ’n doel in die lewe

James Ryan, een van Jehovah se Getuies, is doof gebore en het later blind geword. Hoe het hy ’n ware doel in die lewe gevind?