ONTWAAK! Nr. 1 2016 | Jou gesindheid maak ’n verskil!

Positiewe denke kan jou meer help as wat jy dink.

VOORBLADONDERWERP

Jou gesindheid maak ’n verskil!

Kan die Bybel se wysheid jou help om gelukkiger te wees?

Wat weet jy van Jehovah se Getuies?

Ondersoek die feite aan die hand van hierdie agt vrae.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om ware vriende te maak

Vier wenke om jou te help om minder oppervlakkige en meer hegte vriendskappe te hê.

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Liechtenstein

Waarom besoek mense hierdie klein landjie die hele jaar deur?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Die hemel

Gaan alle goeie mense hemel toe wanneer hulle sterf?

IS DIT ONTWERP?

Die inkvis se vermoë om van kleur te verander

Ingenieurs probeer hierdie vermoë naboots deur kledingstukke te maak wat in ’n fraksie van ’n sekonde van kleur kan verander.

Nog aanlyn materiaal

Wat gebeur wanneer jy sterf?

Is die dooies bewus van wat rondom hulle gebeur?

Jongmense praat oor geld

Kry wenke oor hoe om geld te spaar, dit uit te gee en dit op sy plek te hou.