In hierdie nommer van die Ontwaak!
Die gesondheid van planeet Aarde is in gevaar.
Sal ons en die aarde oorleef? Lees die artikels wat hier genoem word, en vind uit wat besig is om met ons planeet te gebeur en of daar redes vir hoop is.
Wat hou die toekoms in vir ons planeet se
Varswater?
Oseane?
Woude?
Lug?