ONTWAAK! Nr. 5 2016 | Het Jesus werklik bestaan?
Watter geskiedkundige bewyse is daar?
VOORBLADONDERWERP
Het Jesus werklik bestaan?
Wat sê eertydse en hedendaagse gesaghebbendes oor die onderwerp?
ONS BESKOU DIE WÊRELD
Die Amerikas in die kollig
Stres en geweld is net twee van die probleme wat mense in party lande in die Amerikas het. Kan die Bybel se wysheid help?
HULP VIR DIE GESIN
Leer jou kind oor seks
Jongmense word op ’n al hoe jonger ouderdom aan seksuele boodskappe blootgestel. Wat moet jy weet? Wat kan jy doen om jou kinders te beskerm?
Die wonder-element
Geen ander chemiese element is noodsaakliker vir lewe as koolstof nie. Waarom is dit so belangrik?
DIE BYBEL SE BESKOUING
Dankbaarheid
Dit hou baie voordele in as ons dankbaarheid toon. Hoe kan dit jou help en hoe kan jy dit aankweek?
’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS
Aristoteles
Die idees van hierdie eertydse filosoof het die Christendom se leerstellings grootliks beïnvloed.
“Dis so ’n vars benadering!”
Video’s wat beskikbaar is op die webwerf jw.org trek die aandag van onderwysers, voorligtingsonderwysers en ander.
Nog aanlyn materiaal
Wees dankbaar
Hoe kan jy vir mense wat vir jou dinge doen, wys dat jy dankbaar is?