DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Mei 2013
Hierdie nommer verduidelik hoe ons ons rol as evangeliedienaars kan vervul en bespreek eienskappe wat ons kan help om as ’n gesin doeltreffend te kommunikeer.
Vervul jou rol as ’n evangeliedienaar
Waarom is dit vandag noodsaaklik dat mense die goeie nuus hoor? En hoe kan ons ons rol as evangeliedienaars met welslae vervul?
Is jy “ywerig vir goeie werke”?
Hierdie artikel bespreek hoe ons ywer in die predikingswerk en goeie gedrag mense tot God aantrek.
Vrae van lesers
In die ou tyd het baie nasies misdadigers tereggestel deur hulle aan die paal te hang. Wat van die eertydse nasie Israel?
Versterk julle huwelik deur goeie kommunikasie
Goeie kommunikasie is noodsaaklik vir ’n gelukkige huwelik. Hierdie artikel help ons om eienskappe te identifiseer wat ons kan help om doeltreffend te kommunikeer.
Ouers, kinders—Kommunikeer met liefde
Watter faktore belemmer goeie kommunikasie? Hoe kan dit oorkom word?
LEWENSVERHAAL
Waarom ons lewe werklik sinvol is
Patricia het twee kinders wat ly aan ’n seldsame genetiese siekte. Vind uit hoe hulle ondanks hulle probleme ’n sinvolle lewe lei.
Bewaar jou erfenis deur wyse keuses te maak
Watter geestelike erfenis word aan Christene voorgehou, en wat kan ons uit die waarskuwende voorbeeld van Esau leer?
UIT ONS ARGIEF
Hulle het standvastig gebly tydens ’n “uur van beproewing”
Lees hoe die begin van die Eerste Wêreldoorlog in 1914 uiteindelik die neutrale standpunt van die Bybelstudente onder die wêreld se aandag gebring het.