DIE WAGTORING Nr. 2 2019 | Is die lewe die moeite werd?
Het ’n traumatiese gebeurtenis jou laat wonder of die lewe die moeite werd is?
Wanneer die lewe ondraaglik lyk
Al is die lewe soms moeilik, is dit nog steeds die moeite werd.
Wanneer ’n ramp plaasvind
Die Bybel voorsien praktiese raad wat jou kan help nadat jy deur ’n ramp getref is.
Wanneer ’n geliefde sterf
Kyk na vyf praktiese wenke wat jou kan help om die pyn te verwerk wanneer ’n geliefde sterf.
Wanneer ’n huweliksmaat ontrou is
Onskuldige huweliksmaats het al vertroosting in die Bybel gevind.
Wanneer jy ’n ernstige siekte het
Vind uit wat party gehelp het toe hulle ’n ernstige siekte gehad het.
Wanneer jy voel dat jy nie kan voortgaan nie
Het jy al ooit so moedeloos gevoel dat jy jou eie lewe wou neem? Waar kan jy hulp vind?
Hoekom die lewe wel die moeite werd is
Al verstaan ander nie wat jy deurmaak nie, kan jy seker wees dat God omgee en jou wil help.
God gee vir jou om
Hierdie Bybelverse kan jou vertroos en versterk.