DIE WAGTORING September 2012
VOORBLADONDERWERP
Die uitdagings waarvoor vroue te staan kom
Regoor die wêreld het meisies en vroue hulle hele lewe lank te kampe met geweld en diskriminasie. Waarom?
VOORBLADONDERWERP
Gee God werklik om vir vroue?
Dink jy dat die Bybel vroue verkleineer? Vind uit hoe God vroue werklik beskou.
VOORBLADONDERWERP
Respek en waardigheid omdat God omgee
Wat kan ons leer uit Jesus se gedrag en gesindheid teenoor vroue?
LEWENSVERHAAL
Nou ken ek die God wat ek aanbid
Vind uit hoe ’n pastoor in die Pinksterkerk uiteindelik gevind het waarna sy op soek was—Bybelwaarheid.
LEER UIT GOD SE WOORD
Wat sal tydens die Oordeelsdag gebeur?
Mense glo verskillende dinge aangaande die Oordeelsdag. Is dit iets wat gevrees moet word? Wat sal dit bereik?
Goedhartigheid—Noodsaaklik in God se oë
Moet ’n mens probeer om goedhartig teenoor alle mense te wees? Hoe beskou God hierdie eienskap?
KOM NADER AAN GOD
“Die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is”
Baie blameer God verkeerdelik vir die ongeregtigheid en lyding in die wêreld. Hoe sal God sy naam suiwer?
Het jy geweet?
Hoe is briewe in Bybeltye afgelewer? Hoe het die eertydse Israeliete goedere gekoop en verkoop?
ONS LESERS VRA
Het Jehovah se Getuies vrouebedienaars?
Indien wel, watter Bybelse grondslag is daar vir wie hulle is en wat hulle doen? Wat behels hulle bediening?
Die predikingswerk op Europa se suidelikste eiland
’n Vermoeiende reis na Gavdos, ’n eiland suid van Kreta, is op die ou end baie hartverblydend.
God se naam word bekendgemaak in Swahili
Vind uit hoe God se naam, Jehovah, in die Swahili-Bybel verskyn het.
LEER JOU KINDERS
Gierigheid het tot Gehasi se ondergang gelei
Gehasi het dinge geneem wat nie aan hom behoort het nie. Wat kan ons hieruit leer?