DIE WAGTORING September 2013 | Waarom soveel lyding? Wanneer sal dit eindig?

Wat sê die Bybel oor lyding, en hoe lank sal die mensdom nog daardeur geteister word?

VOORBLADONDERWERP

Soveel onskuldige lewens verwoes!

Ons sien soveel lyding in die wêreld, en daar is dikwels geen verklaarbare rede daarvoor nie. Is dit God se skuld?

VOORBLADONDERWERP

Waarom al die lyding?

Kyk na vyf oorsake van lyding, en vind uit waarom ons hoop kan hê.

VOORBLADONDERWERP

Die einde van lyding is op hande!

God het belowe om alle oorsake van lyding uit die weg te ruim. Hoe en wanneer sal hy dit doen?

LEWENSVERHAAL

Materieel arm, maar geestelik ryk

Alexander Ursu het self gesien dat geestelike groei nie stopgesit kan word nie, nie eers in die voormalige Sowjetunie nie. Lees sy opwindende lewensverhaal.

Het ons tale hulle oorsprong by die “toring van Babel”?

Wat is die toring van Babel? Waar het mensetale werklik hulle oorsprong gehad?

KOM NADER AAN GOD

“God het ’n blymoedige gewer lief”

Vind uit waarom die regte beweegrede belangrik is wanneer ’n mens gee.

LEER JOU KINDERS

God kan seergemaak voel—Hoe ons hom bly kan maak

Het jy geweet dat jy ’n uitwerking kan hê op hoe Jehovah voel? Leer hoe Adam en Eva se dade Jehovah seergemaak het.

Antwoorde op Bybelvrae

Die Bybel se raad oor hoe om ’n gelukkige huwelik te hê, werk omdat dit kom van die Insteller van die huwelik, Jehovah God.

Nog aanlyn materiaal

Hoe word die werk van Jehovah se Getuies gefinansier?

Ons gebruik nie die metodes wat deur baie kerke gebruik word nie.