DIE WAGTORING Oktober 2014 | God se Koninkryk—Wat kan dit vir jou beteken?

Die antwoord hou verband met wat dit vir Jesus, Jesus se Vader en getroue mense beteken.

VOORBLADONDERWERP

Waarom moet jy in God se Koninkryk belangstel?

Waarom plaas Jehovah se Getuies soveel klem op die Koninkryk terwyl die meeste sogenaamde Christelike godsdienste min aandag daaraan skenk?

VOORBLADONDERWERP

God se Koninkryk—Wat dit vir Jesus beteken

Dit is nie toevallig dat Jesus meer oor die Koninkryk as oor enige ander onderwerp gepraat het nie.

VOORBLADONDERWERP

God se Koninkryk—Wat sal dit vir jou beteken?

Die antwoord hang in groot mate van jou af.

’N GESPREK OOR DIE BYBEL

Wanneer het God se Koninkryk begin heers? (Deel 1)

Weet jy wat die antwoord is, en indien wel, kan jy dit uit die Bybel aan iemand anders verduidelik?

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

My lewe het net om myself gedraai

Terwyl Christof Bauer in ’n seilboot oor die Atlantiese Oseaan gevaar het, het hy sy tyd daaraan gewy om die Bybel te lees. Wat het hy geleer?

Antwoorde op Bybelvrae

Wat sal God se Koninkryk doen wat geen menseregering kan doen nie?

Nog aanlyn materiaal

Waarom moet ek bid? Sal God my gebede verhoor?

Dit berus hoofsaaklik by jou of God jou gebede sal verhoor.