DIE WAGTORING Desember 2014 | Jy kan na aan God wees
Voel dit vir jou asof God afsydig is? Het jy al gewonder of dit moontlik is om ’n vriendskap met God te hê?
VOORBLADONDERWERP
Ken en gebruik jy God se naam?
God het homself as ’t ware aan ons voorgestel deur te sê: “Ek is Jehovah. Dit is my naam.”
VOORBLADONDERWERP
Kommunikeer jy met God?
Ons praat met God deur gebed, maar hoe kan ons na hom luister?
VOORBLADONDERWERP
Doen jy wat God vereis?
Dit is noodsaaklik om God te gehoorsaam, maar iets meers is nodig om sy vriendskap te verkry.
VOORBLADONDERWERP
Daar is geen beter lewenswyse nie
Drie stappe kan jou help om ’n hegte verhouding met God op te bou.
Timgad —’n Eertydse stad onthul sy geheime
Die eertydse Romeine het ’n subtiele plan gebruik om vrede met nomadiese stamme van Noord-Afrika te bewerkstellig.
“Die insig van ’n mens vertraag beslis sy toorn”
’n Voorval in die lewe van koning Dawid van Israel kan jou help om jou emosies te beheers wanneer iemand jou aanstoot gee of ontstel.
Moet ek geld leen?
Die Bybel se wysheid kan jou help om te besluit.
Antwoorde op Bybelvrae
Hoe kan jy jou kind se hart met die Bybel se boodskap bereik?
Nog aanlyn materiaal
Is God ’n onpersoonlike krag?
Die Bybel sê dat God alles geskep het, maar gee hy vir ons om?