DIE WAGTORING Januarie 2015 | ’n Regering sonder korrupsie

Mense regoor die wêreld beskou staatsinstansies as die korrupste instansies. Is ’n regering sonder korrupsie net ’n droom?

VOORBLADONDERWERP

Die euwel van korrupsie in regerings

Die probleem is dalk erger as wat jy besef.

VOORBLADONDERWERP

God se Koninkryk—’n Regering sonder korrupsie

Ses aspekte van hierdie Koninkryk bewys dat dit altyd vry van korrupsie sal wees.

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Bybelwaarheid het my soeke na antwoorde bevredig

Mayli Gündel het haar geloof in God verloor toe haar pa gesterf het. Hoe het sy ware geloof en innerlike vrede gevind?

Mans—Maak julle huis ’n veilige hawe

’n Gesin kan finansiële sekuriteit geniet, maar emosioneel onveilig voel.

Het jy geweet?

Wat beteken die woord “eunug” soos dit in die Bybel gebruik word? Waarom het herders in Bybeltye skape van bokke geskei?

Moet ons tot Jesus bid?

Jesus beantwoord self die vraag

Antwoorde op Bybelvrae

Is die mens deur God geskep of van diere afkomstig?

Nog aanlyn materiaal

Sê die Bybel iets oor huwelike tussen mense van dieselfde geslag?

Die Insteller van die huwelik weet ongetwyfeld die beste hoe om ’n permanente en gelukkige band te smee.