DIE WAGTORING April 2015 | Wil jy graag die Bybel studeer?

Miljoene mense regoor die wêreld vind baat by die gratis Bybelstudieprogram wat Jehovah se Getuies aanbied. Vind uit hoe jy ook hierby kan baat vind.

VOORBLADONDERWERP

Waarom moet jy die Bybel studeer?

Het jy al ooit gedink: ‘Ek is te besig’ of ‘Ek wil my nie daartoe verbind nie’?

’n Bybelstudieprogram vir almal

Vind antwoorde op agt van die algemeenste vrae oor ons Bybelstudieprogram.

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Drie vrae het my lewe verander

Doris Eldred het bevredigende antwoorde op haar vrae oor die lewe gevind toe een van haar studente haar onderrigter geword het.

’n Antieke skat word uit die rommel gered

Die Rylands-fragment van Johannes se Evangelie is die oudste manuskrip van die Christelike Griekse Geskrifte wat nog gevind is.

’N GESPREK OOR DIE BYBEL

Waarom moet ons Jesus se dood herdenk?

Baie mense vier Jesus se geboorte tydens Kersfees en sy opstanding gedurende Paasfees. Waarom herdenk Jehovah se Getuies eerder Jesus se dood?

Het jy geweet?

Wat was die rol van ’n hoofman oor honderd in die Romeinse leër? Hoe het eertydse spieëls verskil van dié wat ons vandag gebruik?

Antwoorde op Bybelvrae

Sal ’n gemeenskap ooit bestaan waarin mense vir mekaar lief is?

Nog aanlyn materiaal

Is die Bybel ’n verslag van God se gedagtes?

Baie Bybelskrywers het God die erkenning gegee vir wat hulle geskryf het. Waarom?