DIE WAGTORING Mei 2015 | Is die einde naby?
Waaraan dink jy wanneer jy die woorde “Die einde is naby!” hoor? Bekommer dit jou?
VOORBLADONDERWERP
“Die einde”—Wat beteken dit?
Het jy geweet dat wat die Bybel oor “die einde” sê, eintlik goeie nuus is?
VOORBLADONDERWERP
Is die einde naby?
Kyk na vier aspekte van ’n saamgestelde teken van die einde wat in die Bybel beskryf word en wat die antwoord voorsien.
VOORBLADONDERWERP
Baie sal die einde oorleef—Jy kan ook
Maar hoe? Deur voorraad op te gaar of ander fisiese voorbereidings vir die oordeelsdag te tref?
Het jy geweet?
Steun die argeologie die Bybelverslag? Wanneer het leeus uit Bybellande verdwyn?
DIE BYBEL VERANDER LEWENS
Ek het geleer dat Jehovah barmhartig en vergewensgesind is
Om mense te bedrieg was vir Normand Pelletier soos ’n dwelm. Maar ’n Bybelteks het hom tot trane beweeg.
VOLG HULLE GELOOF NA
“Is ek in die plek van God?”
Is die vrede in jou familie al ooit deur jaloesie, verraad of haat versteur? Indien wel, kan die Bybelverhaal van Josef jou help.
Antwoorde op Bybelvrae
Waarom sal die oordeelsdag duisend jaar lank duur?
Nog aanlyn materiaal
Wat sal God se Koninkryk tot stand bring?
Vind uit wat jy kan verwag wanneer God se regering oor die aarde heers.