Beskouings oor die oorsprong van lewe

Mense uit verskillende agtergronde verduidelik wat hulle laat dink het dat daar ’n Skepper is.

Monica Richardson: ’n Dokter verduidelik waarom sy aan God glo

Sy het haar afgevra of geboorte ’n wonderwerk is en of dit ’n ontwerper het. Tot watter gevolgtrekking het sy gekom as gevolg van haar ondervinding as dokter?

Massimo Tistarelli: ’n Robot-ingenieur verduidelik waarom hy aan God glo

Sy hoë agting vir die wetenskap het daartoe gelei dat hy sy geloof in evolusie bevraagteken het.

Petr Muzny: ’n Regsprofessor verduidelik waarom hy aan God glo

Hy is onder ’n kommunistiese regime gebore. Die idee van ’n Skepper was belaglik. Let op wat hom van gedagte laat verander het.

Irène Hof Laurenceau: ’n Ortopedis verduidelik waarom sy aan God glo

Weens haar werk met kunsmatige ledemate het sy haar beskouing begin bevraagteken.

Jy sal dalk ook hiervan hou

DIE WETENSKAP EN DIE BYBEL

Beskouings oor die oorsprong van lewe

Bioloë, biochemici, dokters, chirurge en ander praat oor die oorsprong van die lewe nadat hulle hulle bevindinge vergelyk het met wat die Bybel sê.