Spring na inhoud

Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2

Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2

Jy het raad nodig wat jy kan vertrou! Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2, voorsien dit. Hierdie deel sluit die resultate in van onderhoude wat met honderde jongmense regoor die wêreld gevoer is. Die Bybel se praktiese raad het hulle gehelp. Vind nou uit hoe dit jou kan help.

Hierdie boek sal jou help om vrae te beantwoord oor:

  • Die teenoorgestelde geslag

  • Veranderinge in jou lewe

  • Vriendskappe

  • Skool en jou portuurs

  • Geldsake

  • Jou ouers

  • Jou gevoelens

  • Ontspanning

  • Jou geestelike groei

Jy kan die boek in PDF-formaat aflaai of ’n gedrukte eksemplaar aanvra deur aan ons kantore te skryf.

Let wel: Die PDF-formaat van die boek bevat nou plek om jou eie gedagtes in te sit. As die sagteware op jou toestel hierdie funksie ondersteun, kan jy jou kommentare en antwoorde direk in jou boek invul.