Vinnige feite – Brittanje
- 66 357 000 – Bevolking
- 142 073 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 1 599 – Gemeentes
- 1 tot 474 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
BOUPROJEKTE
“’n Plek vir vroue in die boubedryf”
Jy mag dalk verbaas wees om uit te vind watter soort werk hulle goed kan doen.
BOUPROJEKTE
Beskerming van die natuurlewe in Chelmsford
Jehovah se Getuies in Brittanje het begin met die bouwerk aan hulle nuwe takkantoor naby Chelmsford. Wat doen hulle om die natuurlewe te beskerm?
ONS WERK AS UITGEWERS
Die goeie nuus word in die plaaslike tale van Ierland en Brittanje verkondig
Jehovah se Getuies wend spesiale pogings aan om mense te bereik wat Skots-Gaelies, Iers of Wallies lees of praat. Wat was die reaksie?
HULP AAN DIE GEMEENSKAP
Jongmense gehelp om afknouers op hulle plek te sit
Die tienjarige Hugo het ’n Diana-toekenning ontvang omdat hy ander gehelp het om afknouery die hoof te bied. Hoe het hy ’n kampvegter teen afknouery geword?