Vinnige feite – Kirgistan
- 7 038 000 – Bevolking
- 5 167 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 86 – Gemeentes
- 1 tot 1 387 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
NUUSBERIGTE
Hof in Kirgistan beslis ten gunste van gewetensbeswaardes
Die beslissing dat ’n wet van 2009 gewysig moet word, sal Jehovah se Getuies in staat stel om ware alternatiewe burgerlike diens te verrig.
DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE
Alles is vir Jehovah moontlik
’n Egpaar se lewe het verander nadat een van hulle ’n aantreklike boodskap op ’n bus in Kirgistan gehoor het.
ONTWAAK!
’n Besoek aan Kirgistan
Mense in Kirgistan is bekend vir hulle gasvryheid en respek. Watter gebruike kenmerk hulle gesinslewe?