Vinnige feite – Sri Lanka
- 22 181 000 – Bevolking
- 7 003 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 98 – Gemeentes
- 1 tot 3 195 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
NUUSBERIGTE
Vyf en sewentig jaar van vertaling in Singalees
HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD
’n Oorvloed vul ’n tekort aan
Hoe word ons bedrywighede in lande ondersteun wat ’n behoefte het?
NUUSBERIGTE
Sri Lanka hou eerste spesiale streekbyeenkoms
Duisende Getuies van Jehovah van sewe lande het die eerste spesiale streekbyeenkoms in Sri Lanka saam met hulle geestelike broers en susters in Colombo bygewoon.
JAARBOEK VAN JEHOVAH SE GETUIES VIR 2015
Toewyding van takfasiliteite in Sri Lanka
Die fasiliteite is deur middel van unieke tweerigting-videostroming verbind.