Armenië
Jehovah se Getuies in Armenië
-
Jehovah se Getuies—11 313
-
Gemeentes—134
-
Bywoningsyfer by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood—25 977
-
Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking—1 tot 277
-
Bevolking—3 103 000
Armenië erken die reg op gewetensbeswaar — Hoe?
Die geskiedenis van gewetensbeswaar in Armenië wys hoe gunstige beslissings deur die EHMR groot verandering veroorsaak het in hoe die regering gewetensbeswaardes behandel.
Die eerste groep Getuies voltooi die program vir alternatiewe burgerlike diens in Armenië
Getuies in Armenië kom hulle verpligting teenoor die regering na op ’n manier wat nie met hulle gewete bots nie en wat die land en sy burgers tot voordeel strek.
Armenië implementeer met welslae alternatiewe burgerlike diens
Getuies van Jehovah in die program, hulle medewerkers en direkteure en opsigters lewer kommentaar oor die sukses daarvan.
Armenië laat gewetensbeswaardes vry
Hoe het ’n geskiedkundige regsaak uitgeloop op die vrylating van hierdie Getuies?
Armenië laat al Jehovah se Getuies uit die tronk vry
Daar is vir die eerste keer sedert 1993 geen Getuies van Jehovah in Armenië in die tronk weens hulle gewetensbesware teen diensplig nie.
Armenië stel alternatiewe burgerlike diens in vir gewetensbeswaardes
Dit lyk of Armenië nou die regte erken van dié wat gewetensbesware teen diensplig het. Alternatiewe burgerlike diens is aan etlike Getuies van Jehovah toegestaan.
Armenië beveel om skadevergoeding te betaal aan 17 Getuies van Jehovah
Op 27 November 2012 het die Europese Hof van Menseregte beslis dat die regering van Armenië 112 000 euro as skadevergoeding en vir regskoste moet betaal aan 17 gewetensbeswaardes weens menseregteskendings.