Indië
Jehovah se Getuies in Indië
-
Jehovah se Getuies—57 795
-
Gemeentes—999
-
Bywoningsyfer by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood—166 521
-
Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking—1 tot 24 739
-
Bevolking—1 419 656 000
’n Mylpaalbeslissing deur Indië se Hooggeregshof bevorder al byna 30 jaar vryheid van spraak
Die geskiedkundige regspresedent in die saak Bijoe Emmanuel teen die Staat van Kerala oor Jehovah se Getuies en die volkslied, beskerm die menseregte van alle burgers in Indië