Jehovah se Getuies in die tronk weens hulle geloof – Volgens land
Jehovah se Getuies in die tronk weens hulle geloof vanaf Oktober 2024
WAAR |
IN DIE TRONK |
REDE |
---|---|---|
9 |
|
|
40 |
|
|
134 |
|
|
8 |
|
|
Ander lande |
Meer as 13 |
|
Altesaam |
Meer as 204 |
|
“Die reg op vryheid van denke, gewete en godsdiens” is ’n basiese mensereg volgens Artikel 18 van die Internasionale Verdrag oor Burgerlike en Politieke Regte. a Maar in party lande word Jehovah se Getuies hierdie basiese reg geweier en word hulle onregverdig in die tronk gesit en selfs wreed mishandel. Die meeste Getuies wat opgesluit is, is gearresteer net omdat hulle hulle geloof beoefen het. Ander is in die tronk omdat hulle gewetensbeswaar teen militêre diens het.
a Sien ook die Verenigde Nasies se Universele Verklaring van Menseregte, Artikel 18, en die Europese Konvensie oor Menseregte, Artikel 9.