Spring na inhoud

Onlangs op die tuisblad

 

’n Lewe sonder lyding—’n Betroubare belofte

Die Bybel belowe dat alle rampe en tragedies binnekort iets van die verlede sal wees.

Wie kan jy vertrou?

Wat sê die Bybel?

 

Wat sal God se Koninkryk doen?

Jesus het geweet dat God se Koninkryk die enigste regering is wat die probleme op die aarde kan oplos. Hoekom kan ons vertroue daarin hê?

Wêreldvrede—Waarom is dit so moeilik om te verkry?

Mensepogings om wêreldvrede tot stand te bring, het gefaal. Kyk na etlike redes waarom.

Mense verloor vertroue in politieke leiers – Wat sê die Bybel?

Die Bybel moedig ons aan om versigtig te wees wanneer dit kom by wie ons vertrou en wys wat die enigste betroubare oplossing vir ’n beter toekoms is.

Wat sê die Bybel oor pandemies?

Party mense sê dat God pandemies en ander siektes gebruik om mense vandag te straf. Maar hierdie gedagte word nie deur die Bybel ondersteun nie.

Kan die Bybel my help as ek aan ’n chroniese siekte ly?

Ja! Vind uit watter drie stappe jou kan help om ’n chroniese siekte te verduur.

Bybelonderrig bevorder geletterdheid

Josefina het Jehovah se Getuies se lees-en-skryf-kursus op die ouderdom van 101 begin volg. Hoe het sy gevaar?

Is tegnologie jou baas of jou slaaf?

Hierdie uitgawe van die Ontwaak! sal jou help om die beste uit tegnologie te kry sonder om vasgevang te word deur die gevare.

 

Is die wêreld se tyd besig om uit te loop?

Die gevaar van pandemies, omgewingsrampe en kernoorlog veroorsaak dat mense so dink. Maar die Bybel gee ’n boodskap van hoop.

 

Sal terrorisme ooit tot ’n einde kom?

Watter hoop gee die Bybel?

 

Hoop vir ’n beter toekoms

Kan ons na iets beters uitsien?